Wednesday, February 22, 2012

Acornkids foto kompetisie tyd!!



Facebook
Benette AcornKids posted in MM Advertensies
Acornkids foto kompetisie                                           tyd!! Koop 'n soap...
Benette AcornKids 22 February 14:07
Acornkids foto kompetisie tyd!!

Koop 'n soap putty en 'n kaleidofoam vir R105.00. Posgeld R60.00.
Neem 'n foto waar jou kind met een of albei van die produkte bad, en stuur dit aan benettegrobler@hotmail.com alle foto's sal op my webblad, Benette AcornKids, http://m.Facebook.acornkids/?V=info&refig=0 gelaai word. Die beste foto wen 'n AcornKids hamper ter waarde van R150.00

Kompetisie begin 29 Feb tot 15 Maart 2012.

Reels
alle Fotos sal beoordeel word.
Keuring is finaal en geen korrespondensie sal gevoer word.
Slegs een foto per kind word aanvaar.
Voeg naam, van, epos adres, pos adres, naam en ouderdom van kind by die foto. Indien GEEN van die reels gevolg word nie, sal die foto gediskwalifiseer word

View Post on Facebook ·

No comments:

Post a Comment