Thursday, February 23, 2012

Ek wil julle amal n baie groot guns vra vir die...


Facebook
Babielon Everson posted in MM Advertensies
Ek wil julle amal n baie                                           groot guns vra vir...
Babielon Everson 24 February 07:23
Ek wil julle amal n baie groot guns vra vir die van julle wat my kan help ons samel kleure in vir n klein meisie wat in die nood is ha ouers is oorlede en die mense wat nou na ha kyk sukkel om ha en hulle famielie te onnerhou so as da enige iemand is wat kan help inbox my sy is 6 jaar oud dankie amal

View Post on Facebook ·

No comments:

Post a Comment