Thursday, February 23, 2012

Ons het toe besluit om vir Dian (3) en Diandre(9...


Facebook
Suikerbos Dansorkes posted in MM Advertensies
Ons het toe besluit om                                           vir Dian (3) en...
Suikerbos Dansorkes 23 February 18:05
Ons het toe besluit om vir Dian (3) en Diandre(9 maande) van Schalkwyk uit te sonder in ons liefdadigheidsveldtog. Die 2 kindertjies is wees gelaat na n gru motorongeluk waarin hulle Mamma, Pappa en Ouma oorlede is. Daar gaan nog baie mediese onkostes wees. Die kindertjies gaan groot word en hule moet versorg word deur hulle ander ouma.
Die opbrengs van die kaartjies wat ons gaan verkoop vir die dans, sal deur die Boeremusiekgilde aan hulle fonds oorhandig word die aand van die 14de April. Dit sal in die rekening betaal word wat die Ondersteuningsraad spesiaal vir die 2 kindertjies geopen het.
Die Jagtersverenigingsaal kan 500 mense akkommodeer. Kom ons maak dit vol asseblief. Dit gaan n fees van boeremusiek en dansmusiek wees!!!! Vir n goeie saak, nooi jul vriende en sluit aan by die Suikerbos Dansorkes vir n lekker aand en vir n goeie doel.

Ek het vanoggend met Sandra Nel gesels by die Ondersteuningsraad. Sy is in beheer van die twee van Schalkwyk kindertjies se geldsake en toekoms. Daar is geen ander rekeninge wat wettig is nie. As julle geldjies wil skenk kan julle dit by hierdie rekening inbetaal. Die bankbesonderhede is soos volg:

ABSA
Hans van Rensburgstraat
Polokwane.
Rekening nommer: 1150 281 020.
Takkode: 632 005.
Verwysing: Van Schalkwyk.

Die Ondersteuningsraad se telefoonnr is:015 295 9053.

Ek plaas hierdie fototjie met toestemming.



.


View Post on Facebook ·

No comments:

Post a Comment