 | Op die 14de April 2012, tree die Suikerbos Dansorkes saam met verskeie ander Boeremusiek orkeste op by die Jagtersvereniging se saal. Dit is ten bate van die Boeremusiekgilde se liefdadigheids veldtog. Kaartjies is beskikbaar teen R35 per persoon. Bring jul eie eetgoed. Daar sal n kontantkroeg wees. Kontakpersoon: Alta-072 966 9350 |
No comments:
Post a Comment